Klouter Wouter Kleuterskool

Klouter Wouter Kleuterskool

Contact Information

  • Essenhoutstraat 1
    Vredekloof
    Brackenfell, Cape Town
    South Africa
  • Phone: 021 981 8272
  • Send Message

We cater for babies and children between the ages of 4 months to 6 years (Grade R).

Our hours are:

07h00 to 18h00 Mondays - Thursday
07h00 to 17h15 Fridays

CHRISTELIKE ONDERRIG: Bybel voorlesing, sang en gebed
MOTORIESE ONDERRIG: Balspele / Inleiding tot sport / Ritme / Ruimtelike vaardigheid / Koördinasie / Lateraliteit

Kinders word gestimuleer in die volgende leerareas:
Geletterdheid (taal), Syfervaardigheid (wisk), lewensvaardigheid,
Groot motories: balspele, kruip, rol, spring, fietsry en 
Fyn motoriese ontwikkeling: knip / verf / handgreep / kuns / skeur
Vorderingsverslae word gegee: Junie & Desember

OPVOEDKUNDIGE STIMULASIE: visuele motoriese oefening / fynmotoriese oefening / kognitiewe vaardigheids-oefening

Babas en Kleuters kan die skool bywoon VOLDAG / HALFDAG

SKOOLGELDE:  Vooruitbetaalbaar maandeliks (30/31ste)

TAALONDERRIG: AFRIKAANS / ENGELS

SPEELAREA: BUITE EN BINNENSHUIS (Saal)

GEBALANSEERDE MAALTYE:
08:00   Tee
08:15   Ontbyt: Mieliepap / Oats pap
10:00   Versnappering en Tee
12:00   Gekookte maaltye
14:20   Voldag maters bring ‘n voedsame kosblik saam / Tee
            Voldag maters slaap in die middag van 12:30-14:00

Maters voorsien jaarliks die kleuterskool van benodighede
Lys word jaarliks saamgestel vir klasgroepe (volgens ouderdom)

Map