Noag se Arkie Kleuterskool

Contact Information
-
39 General Jaap Van Deventer street
Welgelegen, Cape Town
South Africa - Phone: 083 342 7400 Send Message Visit Website
Noag se arkie is ‘n klein Christelike kleuterskool, met klein klassies waar kleuters persoonlike aandag ontvang. Ons bied: • Skoolure: 7:00 – 14:00 / 7:00 - 17:30 • Ouderdomme: 2 - 5 jaar • Ervare, gekwalifiseerde onderwyseresse • Christelik en Afrikaans • Klein klassies waar elke kleuter persoonlike aandag geniet • Daaglikse skriftelike terugvoering aan ouers Ons is enige tyd beskikbaar vir ‘n besoek per afspraak, of kontak die hoof, Elaine de Bruin Noag se arkie kleuterskool Visie: Om elke kleuter in die kleuterskool die geleentheid te gee om ten volle te ontwikkel ter voorbereiding vir graad R. Noag se arkie streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde. Die kleuter kom altyd eerste Missie: Noag se arkie kleuterskool streef daarna om: • ‘n Veilige kleuterskool te wees vir die kleuters • Die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wêreld daar buite • Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te bied vir die kleuters Beleid: Ons handhaaf ‘n oop beleid en u as ouers moet asb die vrymoedigheid neem om enige kwessie rakende u kind, met die hoof te bespreek • Gestruktureerde dagprogramme
• Temas waarvolgens elke week se beplanning en werkies gedoen word
• Deurlopende assessering
• Verslae 2 keer per jaar
• Daaglikse skriftelike terugvoering aan die ouers in die vorm van ‘n dagboekie, wat dan elke dag huis toe gaan
Map
Additional Information
Contact Person 1: Elaine De Bruin
Cellphone 1: 083 342 7400
Other Information
Images

Palmerston Pre-Primary
15 Old Kendal Road
Diep River, Cape Town
South Africa
We are privileged to be entrusted with the

Helen O'Grady Drama Academy Durbanville
2 Baxter Avenue
All Saints Church
Durbanville, Cape Town
South Africa
Development Through Drama.The difference is
-
Village Nannies
Claremont, Cape Town
South AfricaVillage Nannies is a Cape Town based nanny, au
20-11-2023 12:34PM
-
Applebee Kids
4 Claret Road
Table View, Cape Town
South AfricaApplebee Kids is a Thriving Hive Where Children
25-10-2023 11:00AM
-
St. Luke's Educare
7 Annandale Road
Diep River
Diep River, Cape Town
South AfricaOur programme seeks to stimulate the social,
09-08-2023 02:30PM
-
Peekaboo Daycare and Preschool
139b Humewood Drive
Parklands, Cape Town
South AfricaWhere learning, love and laughter comes together
(20369 views since 22-11-2012 11:23AM)
-
Just Labels
South AfricaJust Labels self-adhesive products provide a
(4605 views since 27-09-2012 09:47AM)
-
Sugar and Spice Educare
95 Kloofnek Road
Tamboerskloof, Cape Town
South AfricaSince 1987 we have grown and established ourselves
(17012 views since 28-10-2011 02:00AM)