Kleuter Akademie

Kleuter Akademie

Contact Information

  • 126 Goedemoed Street
    The Crest
    Durbanville, Cape Town
    South Africa
  • Phone: 021 976 4083
  • Send Message
  • Hours Currently Open

    Monday 7:00 am - 6:00 pm
    Tuesday 7:00 am - 6:00 pm
    Wednesday 7:00 am - 6:00 pm
    Thursday 7:00 am - 6:00 pm
    Friday 7:00 am - 6:00 pm

Durbanville KleuterAkademie 
Goedemoedstraat 126, The Crest
021 976 4083
Eversdal KleuterAkademie 
Kendalweg 37, Eversdal
021 976 8741
Sonstraal KleuterAkademie 
Van Der Bylstraat 5, Durbanville
021 976 2437


Durbanville Kleuter Akademie is ‘n opvoedingssentrum vir kinders vanaf 3 jaar tot 5 jaar. Ons kombineer verskillende opvoedingsbeginsels om u kind toe te rus met lewensvaardighede en hom/haar skoolgereed te kry.

Ons tye is 07h00 tot 18h00

Ons bied:

• 'n Klein groepie kinders wat individuele aandag verseker.

• Gekwalifiseerde onderwyseresse

• 'n Volledig gebalanseerde opvoedingsprogram

• Leerareas wat fokus op die verskillende aspekte van ontwikkeling en opvoeding

• Interessante temas en aktiwiteite elke week

• Lekker en stimulerende dagprogram

• Christelike en huislike atmosfeer

Ons Missie

Ons missie is om 'n onderrig fasiliteit te wees wat die ontwikkeling en opvoeding van die kinders wat in ons sorg geplaas is, op 'n bekwame en unieke manier behartig en om die belange en welsyn van die kinders eerste te plaas met elke besluit wat geneem word.
Ons kinders is ons toekoms en ons moet hulle voorberei en toerus om dit met selfvertroue toegemoet te gaan. Ons personeel is die hoeksteen van ons akademie en net die heel beste word aangestel. Ons weet dat dit die mense is wat ons kinders van dag tot dag versorg, wat werklik 'n lewenslange invloed op ons kinders het.

 

Map

Additional Information

Cellphone 1: 083 650 4337